Joba Atletiek 2024 weergawe

Joba Atletiek 2024-weergawe is vrygestel!

Weergawe 24.0210 is nou gereed vir opgradering.

  • Daar is nou twee nuwe inskrywingstemplate wat effens vereenvoudig is en makliker is om in te voer. 

  • Die program se binne-werkinge is as geheel opgegradeer, o.a. gebruik ons nou Firebird 3 en die lêername is verander.

  • Dit sluit die nuwe APE tabelle vir 2024 in.
  • 'n Nuwe opsie om die Victor/Victrix ludorum van 'n byeenkoms te bepaal.

  • Die Jobaresults (http://jobaresults.co.za) webblad is uitgebrei om meer inligting van 'n byeenkoms beskikbaar te maak.

  • Die opsie vir para-atletiek is aansienlik verbeter. 

  • Doen steeds spesifiek navraag indien u die webblad om inskrwyingsfasiliteit vir tussenskole en groter byeenkomste makliker te maak. wil gebruik. (Kyk by http://jobaentries.co.za )