Joba Atletiek nuutste weergawe gelaai

Die jongste weergawe, 2020.02.01, is pas gelaai saam met 'n bygewerkte handleiding. Geregistreerde lede kan dit gerus aflaai en implementeer. 'n Nuwe opsie is bygevoeg om voorsiening the maak vir die toekenning van een punt vir deelname aan atlete wat nie onder die eerste paar atlete ge-eindig het nie. Die databasis weergawe is nou 2020.03.