Weergawe 2020.03.04

Die jongste weergawe, 2020.03.04, is pas gelaai! Daar is klein regstellings gemaak om die uitdun- en baanlotings beter te laat funksioneer. Daar is ook 'n nuwe opsie om uitslae outomaties na die web te stuur wanneer 'n uitslag ingesleutel word. Die uitslagkaart vir die hoogspring is ook effens aangepas om dit makliker te kan invul.