Dringende regstelling van APE Tabelberekeninge

Laai atletiekitems.gdb in die Laaisone af en kopieer na c:\joba\atletiek\data. Daarna gaan jy na Onderhoud/Laai stelseldata om dit te implementeer.