Hernuwing vir 2021/2022 seisoen

Deur jou jaarlikse hernuwing van Joba programme te doen, stel jy Joba Ondersteuningsdienste in staat om jou volhoubaar te ondersteun.

In die lig van die inperkings wat in 2020/2021 gegeld het, sal diegene wat vir die 2020/2021-seisoen hernuwe het 50% afslag kry op die nuwe seisoen.