Nuwe aanlyn inskrywingsfasiliteit

Joba Atletiek het nou 'n nuwe fasiliteit beskikbaar vir groter byeenkomste om inskrywings aanlyn te doen beskikbaar. Dit behels dat die byeenkoms 'n spesifieke webbladsy kry waar inskrywings op die web gelaai kan word in plaas daarvan om dit per e-pos te stuur. Die inskrywings is dan maklik beskikbaar vir die byeenkomsorganiseerder.

Skole kan Joba Atletiek kontak om dit te reël.