JobaBates - nuwe toevoeging tot JobaSkool

'n Nuwe toeveoging tot die JobaSkool modules is JobaBates. JobaBates is 'n bateregister wat jou skool se bates (voorraad/inventaris) maklik op datum kan hou.