Nuwe APE Tabelpunte 2024

Die nuwe opgedateerde APE Tabelpunte wat geld vanaf 2024 tot 2027 is pas bekend gemaak en is reeds opgeneem in die nuwe 2024 weergawe van Joba Atletiek.