Joba Atletiek
Die administrasie van 'n atletiekbyeenkoms APE-tabelle ingesluit Word in SA Skole Atletiek (SASA) kampioenskappe (Prim en Sek) gebruik.
|
R 1000
Jaarlikse Opgraderings: R500
|
Joba Verslagkaart
Die administrasie van 'n straf/beloningstelsel. Negatiewe en positiewe punte, Briewe met eie bewoording, (Nuwe weergawe van Johan Kruger se Verslagstelsel)
|
R 1 200
(Opgradering R500)
|
Joba Bateregister 'n Eenvoudige program om die bateregister van 'n skool te hanteer. Lyste per klas, onderwyser, bateregister ens. Strepiekodeleser opsie beskikbaar.
|
R 700
|
Joba Mediasentrum 'n Program wat die aanwinsregister van die mediasentrum (biblioteek) rekenariseer en die uitleen van boeke behartig. Boeke kan ook per strepieskodeleser uitgeleen en ingeneem word.
|
R 700
|
Joba Ondersteuning E-pos, telefoniese ondersteuning, Opleiding
Besoeke (Reisgeld te sprake)
|
R1 200 per jaar
R4 per km R50 in Bloemfontein
|
Skoolroosterprogram Jongste weergawe (6.0). Pak skoolroosters Roosters per onderwyser, klas ens.
|
R 3 299
|
Schoolink Internetdienste Webbladhuisvesting vir skole Billike tariewe vir ontwikkeling van webbladsye
|
|